Warriors Jujitsu Lichtenburg het die naweek van 8 November deelgeneem aan die NW Platinum Nasionale Kampioenskappe en weereens amok gemaak.
Agter is Divan Botes, Riehané Kleynhans (15jaar - goud), Yodancha David Botes, Maunique Miller en Erich Grové (13 jaar - goud). Middel: MC Malan, Elsmari Meyer (8 jaar oud - goud) en Cameron Miller (8 jaar oud – goud). Voor: Dihanro Botes.









