Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
23
Wed, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER - PIET PLESSIS: Vryburg distrik se bekende jaarlikse Vetveeskou seisoen skop af in Piet Plessis op Woensdag, 2 Oktober. 
Die Piet Plessis Vetveeskou, wat vir die laaste twee agtereenvolgende jare bekroon is met die Reserwe Nasionale Kampioenskou deur SAFJA (die SA Fatstock Beoordelingsvereniging), vind by die Piet Plessis veilingskrale vanaf 09:00 op 2 Oktober plaas. Inweeg van beeste word reeds op Dinsdag, 1 Oktober gedoen. Piet Plessis Boerevereniging en die gemeenskap van Piet Plessis beloof om weer ‘n spesiale geleentheid vir almal te skep. Die Vetveeskou het vorige jare soveel wenners opgelewer en vanjaar gaan daar niks minder verwag word nie.

 

Die Piet Plessis gemeenskap en almal in die Vryburg omgewing word genooi om by die Vetveeskou bedrywighede en feesvieringe aan te sluit en die dag saam te geniet. Verversings sal deur die loop van die dag beskikbaar wees. 
Enige navrae kan aan Willem van Huyssteen by 083 444 8074 gerig word.