Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
25
Fri, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-KATHU: ‘n Groot groep skopboksers van Vryburg, het vroeg Saterdagoggend, 3 Augustus vertrek na Kathu om aan die NMA-ISKA kampioenskappe deel te neem. Ongelukkig moes van die top presteerders tuisbly weens siekte of beserings. 
Van die jongste deelnemers van so jonk as 4 jaar oud, het handskoene aangetrek en gaan veg. Daar was soms trane en soms bloed, maar ‘n kort rukkie na hulle gevegte, het hulle sorgeloos met medaljes om die nek buite gespeel. 

 

Die uitslae van die Vryburg deelnemers is soos volg: Ger-Marie Kriel, is slegs 4-jaar oud en het goud en brons verwerf; Milissa Strydom, goud x 2; Karel Strydom, silwer en brons; Johandi Swartz, brons; Kalika Swartz, brons x 2; Juanita Hollenbach, silwer en brons; Jodelle Briedenhann, goud en silwer; Leandro Nagel, twee vierde plekke; Jay-D van Dyck, twee vierde plekke; Jaco Stols, goud en silwer; Ashley Fletcher, silwer x 2, Jo-Lien Oosthuizen, goud x 2; Abigail Alberts, silwer; Deane Muller, silwer x 2; Elsa-Marie Muller, goud x 2; Sunel Swart, silwer en brons;  Joane Briedenhann, goud x 2; Anneline Pieterse, silwer x 2 en 2de plek in die Blackbelt-open; Amandia Muller, goud x 2; GJ Muller, twee vierde plekke; Angelo Pitsiladi, silwer; Leonard Boersma, silwer x 2; Annika van der Merwe, goud x 2; Earl Payne, goud x 2 en troffee; Eliz-Marie de Jager, goud x 2 en twee eerste plek troffee vir Blackbelt-open.