Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die NG Kerk Proteapark se jaarlikse Liggies vir Lewe-fees wat Sondagaand van die afgelope naweek amptelik afgeskop het, het as't ware die hele Rustenburg op horings en nie alleen lidmate en hul families nie, maar besoekers van oraloor stroom behoorlik fees toe. Die fees duur nog tot Woensdagaand vandeesweek, hoewel die gemeente se pragtige kersliggies nog tot 24 Desember besigtig kan word.

Rustenburg Herald se fotograwe het Maandagaand by die fees ingeloer en meegaande foto's geneem.