HTS Klerksdorp se matriekklas van 1994 het die naweek van 1-3 November hul 30-jaar reünie gehou. Altesaam 58 oud-leerdlinge en 18 oud-onderwysers het dit bygewoon. Saam met almal se metgeselle was dit ‘n bielie van ‘n reünie. Dit is die eerste keer dat hierdie groep ‘n reünie gehou het en daarom die groot opkoms. Hulle bedank hul borge en het ‘n uitdaging gerig aan plaaslike skole om hul bywoningsrekord vir ‘n reünie te verbeter.
30 jaar reünie lok ’n vol saal
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode