Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Pinktobermark by die Pick n Pay Hipermark op Saterdag 28 Oktober was ‘n groot sukses en R1 500 was met die haarkleur-aksie ingesamel. 

Die geld sal aan Kansa geskenk word. Volgens Tinus van Staden, organiseerder, het die gemeenskap hulle baie goed ondersteun.

“Die volgende mark vind op 25 November plaas. Dit sal ons Kersmark wees. Die Orkney en Klerksdorp Diereskuiling sal ‘n hondeskou by die mark aanbied, “ vertel hy.

 

.