Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Martie Breedt (voor) het op 16 Desember haar 90ste verjaardag gevier. Sy woon by haar oudste dogter Dina. Sy het haar geboortedag herdenk saam met haar familie. Martie het 3 kinders, twee dogters en ‘n seun wat oorlede is. Sy het 8 kleinkinders en 15 agterkleinkinders. Sy skryf haar lang en goeie lewe toe aan haar verhouding met die Here.  Sy sê sonder die Here se genade sou sy nie hierdie hoë ouderdom bereik het nie. Haar man, Koos is twee jaar gelede oorlede. Saam met haar op die foto is haar twee dogters, Rina Hamman en Dina Hayes.