Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Die Photographic Society of South Africa (PSSA) se foto-uitstalling kan nog tot Dinsdag 22 Oktober by die Snowflake Gallery gesien word.

Die uitstalling vorm deel van ‘n uitstalling wat deur die land reis ter herdenking van die 70ste bestaansjaar van PSSA. Die uitstalling spog met 70 afdrukke van 70 fotograwe, en is met sorg gekies uit 850 inskrywings wat PSSA lede vanoor die land ingeskryf het.

 

‘n Foto van Karen Coetzee, ‘n Klerksdorpse fotograaf en lid van die Klerksdorp Fotografieklub, is by die uitstalling ingesluit. Sy het die opening van die uitstalling verlede week bygewoon.

Toegang by die uitstalling is gratis. Die inkomste van foto’s wat verkoop word, sal aan die SanParks Honorary Rangers geskenk word.

Die uitstalling kan daagliks tot 19:00 besigtig word. Toegang is gratis.