Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Vanderbijlpark - ‘n Platejoggie van ‘n radiostasie in die Vaaldriehoek en voorheen van 702 en LM Radio het voor kanker geswig.

Rick Emdin (65) is op 31 Augustus oorlede. Sy vrou, Lynn, was by hom ten tye van sy dood.

 

 

 

 

 

Rick het in Klerksdorp grootgeword en was hier op skool. Hy het ook sy meer bekende radiovriend, John Berks, in Klerksdorp ontmoet. Berks het hom die bynaam Cousin Rick gegee. Albei was baie bekend as 702-stemme. Rick se broer, Henry, woon nog op Stilfontein.

Volgens Henry het sy broer keelkanker gehad wat na sy longe versprei het. Hy en sy broer het ‘n hegte verhouding gehad en hy het Rick in die hospitaal besoek.

“My broer was baie betrokke by fondsinsamelings vir kinderhuise en behoeftige mense. Hy wou altyd almal help,” vertel Henry.

Sy begrafnisdiens vind plaas op Vrydag 6 September om 14:00 by Kliprivier Estate, op die Risiville/Glen Donaldpad.