Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die AfriForum-tak in Klerksdorp is besig met verfraaing van strate in en om Klerksdorp. Tans is daar vier projekte waar hulle besig is om randstene te verf, parke te snoei en skoon te maak wat klaar ‘n reuse verskil maak aan die aansien van die woonbuurte. Kyk uit vir die AfriForum borde in Buffelsdoornstraat, die voëlpark waar die parkrun gehou word, Leemhuisstraat, en die parkie in Keurboomstraat in Doringkruin.