Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

10 Oktober 2025

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die moordsaak teen Quinn van der Bergh is weer terug op die rol.

Van der Bergh word van die moord in 2022 op Barbara Groenewald, sy eksmeisie, aangekla. Hy was sedert sy inhegtenisneming in aanhouding en is in Mei vanjaar vrygelaat nadat die staat voete gesleep het met sy vervolging en die saak teen hom teruggetrek is. 

Volgens André van Aswegen, sy regsverteenwoordiger, het sy kliënt op Maandag 6 Oktober by die hof aangemeld nadat hy verlede week in kennis gestel is die saak teen hom gaan voort. 

Hy is op borgtog van R2 000 vrygelaat en die saak is tot 28 November uitgestel.