Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - KHS-atletiek het geskitter in Potchefstroom die afgelope naweek met ‘n gros medaljes wat aan KHS’ers uitgedeel is.

Die span het 20 goue medaljes, 16 silwer en 10 brons gewen. 





Dean McAslin het die meeste goue medaljes gewen met prag vertonings in die 100m, 200m en 100mH. 

Sy spanmaat, Kate-lynn Fourie het twee goue medaljes gewen en een silwer, Chante Fourie het goud gewen in die 1500m en 3000m met Shinell Prins wat twee silwer en een brons huis toe bring.

Nog wenners by die NW-byeenkoms was Ava Tannous, Zoey Gracie, Stan Zopick, Ogone Mosala, Chloë Vermeulen, Lili Damoyi, Kaylynn Rasmussen, Marques Olivier, Jenna van Dyk, Ruan Smit, Keandra Jooste en Hanro Nel.

Ander dubbelmedaljewenners is Jessica Marais (twee brons), Nicole Janse van Vuuren (twee silwer), Hernu Human (twee silwer) en Hloni Motaung (twee silwer).