Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Laerskool La Hoff is aangewys as die beste presterende laerskool in akademie vir 2024. Dit is vir die Refentse-streek wat Klerksdorp insluit. Dié toekenning is gegrond op hul besonderse gemiddeld en slaagsyfer. Anton Smith het die toekenning namens die skool ontvang. Saam met hom is Bennie Monale (Distrikte Direkteur) en Maurie Seokolo (Streekskoördineerder).