Laerskool Meiringspark se huissport het ‘n paar mooi prestasies opgelewer. Die Victor Ludorums is Jarnu Breydenbach o/12, Omphile Molamu o/11, Evaan Van Wyk o/13 en Franco Erasmus o/10.
Laerskool Meiringspark se Victrix Ludorums is Anesia Cronje o/13, Kami Mooketsi o/11, Lianka Erasmus o/12 en Else-Lee Smit o/10.
Nuwe rekords is opgestel tydens Laerskool Meiringspark se huissport. Danielle Koegelenberg o/12 (150 mH), Stiaan Dreyer o/10 (gewigstoot), Anesia Cronje o/13 (200 mH) en Evaan Van Wyk o/13 (200 mH).
Huissportprestasies
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode