Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Liané Engelbrecht (uitgaande hoofmeisie) is aangewys as die KHS’er van die jaar tydens KHS se prysuitdeling. Sy is ook KHS se dux-leerling met ‘n gemiddeld van 94,38%.

 

 

 

 

Ewald Jansen is aangewys as KHS se sportseun van die jaar met sy prestasie as SA o/19 spiesgooi-kampioen en lid van SA o/20 span tydens die wêreld o/20 kampioenskap.

 

 

 

 

Kate-Lynn Fourie is aangewys as KHS se sportmeisie van die jaar met haar silwermedalje tydens die SA’s o/15 kort hekkies wedloop.

 

 

 

 

MP Willemse is KHS-hengel se eerste SA skolespan-hengelaar.