Hoërskool Schoonspruit se klas van 2024 is by die bekroningsfunksie vereer met spesiale toekennings voor die eindeksamen begin het. Gary Young is die skool se duxleerling vir die jaar.
Hano Stander is as sportseun van die jaar aangewys.
Lizané Vorster ontvang die Ambassadeurs-trofee vir haar deelname aan SA-ringbal.
Cormadien Nel ontvang die Oom Rossie Trofee wat jaarliks toegeken word aan die leerling wat deur die loop van sy/haar hoërskoolloopbaan die skool se leuse “Werk, Dien, Lewe” uitgeleef het en op alle gebiede van leierskap tot sport en kultuur hul veelsydigheid gewys het.
Schoonies deel pryse uit
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode