Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Laerskool Meiringspark het drie krieketspanne wat ‘n goeie seisoen agter die rug het. Die o13A en o10A word as Kosh-ligawenners aangewys en die o13B span as naaswenners. Al drie die spanne dring deur tot by die NW-finaal, waar die o/10A span bekroon word as NW-wenners met 11 uit 11 wenne vir die seisoen. Op die foto is die o/10 krieketspan: (voor) Jaco Peens (onderkaptein), Wian Du Plessis, Eben Botha, Riancho Mulder, Edwin Coetzee, en Stian Dreyer (kaptein). Agter is Nathan Murray, Dean van Zyl, Omphile Molamu, Franco Erasmus, Anthony Kuhn, Reneilwe Disipi en Abi Setai. Hul afrigters is Willem Meyer en Manie Rousseau.