Laerskool Saamtrek het geskiedenis gemaak in die 2024 krieketseisoen deur met al hul spanne die Kosh-liga te wen. Drie uit die vier spanne (o11A, o13A en o13B) het ook die Noordwesliga gewen. Dit is die eerste keer dat die skool drie uit die vier spanne het wat vir Noordwes kon uitspeel.Op die foto is Edwin Venter, Alto Wiggett, Dehan van der Merwe, Casey Lues, Jason Tarr, GJ Erasmus, Pieter Visagie (hoof), Shane van Heerden, Chris-Heinz Wiegenhagen, Nathan Bezuidenhout, Ruben van der Merwe, Pierre Lotter en Mjay Buys.
Samie-krieket maak geskiedenis
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode