Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Rogan Roos van Laerskool La Hoff het die skool se rekordboeke herskryf. Hy het by die huissport twee rekords verbeter wat in die 1980s opgestel is en nog ‘n rekord van 2021 herskryf. Rogan neem o/11 deel en is tans die SA verspringkampioen. Hy het nuwe rekords in verspring, 70m hekkies en 80m naelloop opgestel.