Amogelang Tatai, langasem van KHS, is die SA landloopkampioen nadat hy die afgelope naweek die junior mans 2 km landloop gewen het. Hy en sy afrigter Johan van Niekerk is baie trots dat sy harde werk so beloon word.
SA landloopkampioen
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode