Die volgende swemmers van Klerksdorp neem op Saterdag 1 Februarie deel aan Lewensredding SA se oopwater nasionale kampioenskap. Hulle neem vir Tuks deel. Dit vind op Olifantsfontein plaas. Hulle is Amber Travis, AJ Brits, Marnitz van der Berg, Juan Brits, (middel) Mikah du Toit, Christoff Botha, Kayden Mulder, Ethan van der Westhuizen en (voor) Francois Fick, Henro Smit en Theodore Mulder.
Dapper swemmers durf SA’s aan
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode