Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Na die afgelope naweek se nederlaag teen Hoërskool Wesvalia op die rugbyveld, is KHS die week gefokus op die jaarlikse Classic Clash kragmeting teen Hoërskool Lichtenburg wat Saterdag 17 Mei by KHS gespeel word. Hokkie, netbal en rugby is op die spyskaart vir die dag en wedstryde begin om 08:00. Die hoofwedstryd van die dag skop om 13:40 af. Die eerstespan kapteine van die verskillende sportsoorte is Aimee-Lee van Rooyen (hokkie), Deniëllyn von Wielligh (netbal), Tiaan Koen (rugby) en Seleho Moagi (hokkie).