Die Klerksdorp Kanarieskou vind op Vrydag 9 Mei plaas. Daar sal sowat 941 kanaries en budgies op die skou wees. Die skou vind plaas in die Jaap Steynsaal, by die Rekreasiesentrum (langs Feathers poolklub). Die Klerksdorp Kanarieklub bied die skou aan. Die skou is oop vir besoekers vanaf 15:00 op Vrydag en ook op Saterdag van 08:00 tot 10:00. Gratis toegang. Meer inligting van 072 373 1278.
Kom kyk kanaries
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode