Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - PC Swanepoel het in Desember aan die Kickboxing WAKO Afrikakampioenskap deelgeneem en het die Afrikatitel verower. Die toernooi het in Gauteng plaasgevind.

Hy het twee goue medaljes gewen en verower die Afrikatitel vir o/63kg. Die jongman is die huidige Suid-Afrikaanse kampioen en vierde op die Wêreldranglys.

 

 

Hy het ‘n besige 2024 agter die rug en is die eerste Klerksdorper ooit om in een jaar aan die SA kampioenskap, Afrikakampioenskap en Wêreldkampioenskap deel te neem.

Hy het in 2017 begin met kickboxing by Shihan Charl Pretorius en sy eerste toernooi was by die Arnold Classic in Sandton.