Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

25 September 2025

KHS se o/15’s het weggestap as Luiperds kampioene na afloop van die Luiperds 7’s toernooi die afgelope naweek op Lichtenburg. Hulle het Wesvalia geklop in die finaal. Hulle dring nou deur na die Noordvaal 7’s finaal in Nylstroom teen die ander provinsies se bestes. Die KHS’ers het Lichtenburg in die semi finale gewen met 35-7, en vroeër op dag 1 afgereken met Bergsig, Schoonspruit en Wolmaransstad. Al Noordwes se top skole was teenwoordig met Gimmies, Rustenburg en Volkies wat nie die twee Klerksdorp skole uit die finaal kon hou nie.