Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Gauteng senior Jukskei-ope het verlede naweek plaasgevind.

Dit het op 1 Februarie op Gauteng Noord se bane in Pretoria plaasgevind en kookwaterjukskei is gespeel. Noordwes het uitnemend gevaar en die man’s A1-span en Ope 1-span het goud gewen. 

Noordwes het tien spanne ingeskryf. Die veterane  A2- en Ope 2-spanne het silwer gewen. 

Enigiemand wat wil leer speel, kan gerus vir Jan van der Westhuizen by 079 910 2581 skakel.