Die eerste rondte van die Noordwes Skole fietsryreeks het op Saterdag 2 Augustus in Klerksdorp afgeskop. Hoërskool Wesvalia se fietsryers het die uitslae oorheers en eindig algeheel in die eerste plek. Laerskool Saamtrek se fietsryers het ook gekook en altesaam 63 inskrywings gehad. David du Plessis was een van die Samies wat deelgeneem het. Die volgende wedren is op 16 Augustus op Vryburg.
Speke sing
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode