Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Sondag, 20 Oktober is julle dag. Oktobermaand is spesiaal bewusmakingmaand vir almal wat met Downsindroom saamleef.  By Emrike Akademie, ons eie plaaslike akademie vir kinders met spesiale behoeftes, is Sondag baie spesiaal. Downsindroom is ʼn lewenslange toestand en dit kan nie verander word nie. Ouers en spesiale skole kan kinders met Downsindroom egter met spraak-, arbeids- en fisioterapie help om hul fisiese en intellektuele vermoëns te verbeter.

Emrike speel ‘n balangrike rol in ons dorp. Hier is die drie jongmense wat soveel liefde ontvang by hulle skool: Karabo Nche (8) DJ Kotze (15) en Lethabo Olifant (6).