“Baie dankie aan die gemeenskap van Lichtenburg wat ons klub so lojaal ondersteun, ons waardeer elkeen van julle.” Na vier aande se kompetisie is die uitslae as volg:
A-liga wenners SB Truck Spares: Shaun Botha, Alwyn Hanekom, Henno Hartman, Schalk van der Merwe (klub-president) en Nico Botha.
A-liga tweede plek Enirolime: Johan Olivier, Pieter du Preez, Richard Champion en Hein Cloete.
A-liga derde plek Hervormers: Daleen Kriel, Riaan Kriel, Jorette Steyn en Johan van Loggerenberg.
																					








