Riehané Kleynhans van Emrike Leersentrum het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Junior Jujitsu-kampioenskappe deelgeneem in Rustenburg.
Riehané verower ‘n eerste en tweede plek.
Baie geluk.
Nasionale Junior Jujitso- Kampioenskappe
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
 - Default Helvetica Segoe Georgia Times
 - Reading Mode
 
																					








