Johaney Beän van CVO-skool Lichtenburg met haar perd Zarafa Mahir, is gekies vir die Suid-Afrikaanse Nasionale junior span om op 3 Mei aan ‘n Internasionale Uithourit Kampioenskap “SAIC” teen Namibië deel te neem oor ‘n afstand van 120km.