Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Antonio Vajsel (o/23) van Fast Feet Lichtenburg atletiekklub verwerf twee goue medaljes by Noordwes provinsiale atletiekbyeenkoms te Rustenburg.

Hy kwalifiseer in die 110m hekkies en verspring en sal Noordwesprovinsie verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Groenpunt, Kaapstad 27-29 Maart.

Baie geluk.