Vryburg gereed vir deurslaggewende stryd teen Leeutjies
STELLALANDER-VRYBURG: Die Vryburg Rugbyklub staan Saterdag, 28 Junie voor een van hul belangrikste toetse van die seisoen wanneer hulle om 15:30 op die Gert Lubbe-veld teen die magtige Leeutjies van Leeudoringstad te staan kom.
Read more: Vryburg gereed vir deurslaggewende stryd teen Leeutjies Vryburg-stoeiers blink uit by “Beast of the East”-toernooi
Vyf talentvolle stoeiers van Vryburg het die afgelope naweek, 21 Junie, aan die “Beast of the East”-toernooi in Pretoria deelgeneem – ‘n voorbereidingsgeleentheid vir die nasionale kampioenskappe wat later vanjaar plaasvind. Mikyala du Plessis en Henrico Kotzee het albei uitstekend presteer en goue medaljes huis toe gebring.
Read more: Vryburg-stoeiers blink uit by “Beast of the East”-toernooi Stella se o/11’s gekroon as Noordwes-kampioene
Hoërskool Stella se o/11-rugbyspan het op Dinsdag, 17 Junie geskiedenis gemaak toe hulle met ’n puik vertoning die Noordwes Luiperds-kleinskole-finaal gewen het. Die span het Sanddrift met 10–0 geklop en is nou amptelik die 2025 Noordwes Luiperds Kleinskole-kampioen.
Read more: Stella se o/11’s gekroon as Noordwes-kampioene
Latest news
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode