-
Ondersoek geloods na Witrand-pasiënt sterf
Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Die LUR van Gesondheid in die provinsie het ‘n taakspan een maand gegee om antwoorde te kry na die dood van ‘n pasiënt van die Witrand Psigiatriese Hospitaal.
Sello Lehari het in ‘n vergadering op Dinsdag 24 Junie die taakspan onder leiding van die ervare prof John Tumbo, opdra gegee om die dood van Quinton du Plessis te ondersoek. Hy verwag terugvoering teen 1 Augustus.Read more: Ondersoek geloods na Witrand-pasiënt sterf -
Diewe slaan toe by substasie
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Inwoners van Adamayview het Woensdagoggend 25 Junie sonder elektrisiteit wakker geword.
Die oorsaak is glo die substasie by Laerskool Goudkop wat die vorige aand gevandaliseer is.
Rdl Inge Wilken het inwoners op die Wyk 39-Whatsapp-groep in kennis gestel van die voorval en die skool bedank vir sy vinnige optrede.
Abrie Cloete, adjunkhoof, het aan Klerksdorp Rekord gesê dat CSS Sekuriteit hom om 22:56 van ‘n probleem by die skool in kennis gestel het.Read more: Diewe slaan toe by substasie -
Company fined thousands for not paying tax
Klerksdorp Record, Ventersdorp - A company called CJC Precast (Pty) Ltd was summoned after failing to pay tax for five years.
According to the NPA, the company was fined R32 500 by the Ventersdorp Magistrate’s Court last week.
The company was represented by its director, John Christopher Conroy (60). The company faced 65 counts of contravening the Tax Administration Act: failure to submit tax returns.Read more: Company fined thousands for not paying tax