Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Weerlig kan die lug inkleur soos ‘n spinnerak. Plaaslike fotograaf Riaan Slabbert het die “web” Vrydagaand 17 November afgeneem. Die storm het plaasgevind net voor die konsert by Flamwood Walk plaasgevind het. Noordwes is vasgevang in ‘n hittegolf tot die naweek met temperature in Klerksdorp wat 37 °C kan bereik. Geen reën word die week voorspel nie, maar koeler weer met reën word voorspel vir volgende naweek. Die Weerdiens waarsku mense om genoeg water te drink en ook genoeg water vir diere te gee. Dra koel klere en vermy direkte sonlig.