Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorp Rugby het die afgelope naweek in Potchefstroom gespeel in die PVR-liga.
Die tweede span het teen Zeerust se eerste span in die Mervyn Taylor semi-finaal gespeel en het die wedstryd 30-7 verloor. Dit was ook die eerste keer dat die plaaslike klub en Potch Dorp se tweedes in die liga saam kon speel.
Klerksdorp se eerste span wen die PVR plaat semi-finaal teen Matlosana 58-22 en dring deur na die finaal waar die klub teen Sibanye sal speel.
Klerksdorp Rugby speel in semi’s
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode