Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die grootste armdruk-klub in die provinsie is reg hier in Klerksdorp en spog met uitstekende resultate na die SA kampioenskap die afgelope naweek.

Vier van Kraken se lede het deelgeneem. Elkeen moes druk met beide linker- en regterarms. Die Kraken-klub is ‘n baie jong klub en dit is die eerste keer dat hulle aan die nasionale kampioenskap deelgeneem het.

 

 

Gerhard Oberholzer (senior mans o/90kg regterarm) het goud gewen en Kobus Prins en Caleb Viviers het elk twee silwer medaljes gewen (een vir elke arm). Danielle de Lange het silwer vir links gewen en brons vir regs.

Spankaptein en skeidsregter, Landu Viviers het gesê sewe medaljes is ‘n baie goeie begin vir Noordwes. Hulle beoog om die klub nog verder te laat groei. Enige belangstellendes, kan hom skakel by 071 885 3485.