Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Senior Akademietoernooi in jukskei is onlangs op Kroonstad gehou. Dit het op 24 en 28 Februarie plaasgevind.

Noordwes het baie goed gevaar in die B-afdeling. Die span het goud in die spanafdeling, silwer in die dubbels en goud in die trips (driespel) gewen.

Vier spelers is gekies vir die akademiespan.

Eerskomende naweek (8 Maart) is daar weer groot jukskei in Klerksdorp met 23 spanne wat ingeskryf het.