Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Sentraal Noordwes het gestremde hengelaars gehad wat van 22-25 September aan die SAVOF Spele by Sloep (Bloemhofdam) deelgeneem het. Wikus Breedt het met sy span ’n algehele eerste plek gekry en met goud weggestap. Deaan Botha en Albert Churchill, albei van Klerksdorp, het ‘n rekord gekry vir die grootste blou kurper van 500g wat tydens die spele gevang is.