Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Renaming the Kruger National Park will have severe consequences for South Africa’s tourism sector, as the park is synonymous with the country’s tourism offering and, as a brand, its name holds immense value both locally and abroad. This is according to Prof Elmarie Slabbert, director of the research unit Tourism Research in Economics, Environs and Society (TREES) at the North-West University (NWU), who warns that the decision should be taken with great care, as it will have far-reaching implications.
Groot makietie op Wolmaransstad
Klerksdorp Midweek, Wolmaransstad - Dit is tyd vir die Vonkfees en dié dorp gaan behoorlik gons op die dag. Die fees vind op 18 Oktober by die plaaslike hoërskool plaas en mense kan musiek, vermaak en styl verwag. Die hekke sal om 16:00 open en vier top kunstenaars sal die feesgangers laat dans en saamsing. Jan Jan Jan sal om 17:30 optree, Ricus Nel om 18:30, Fatman om 20:00 en Juan Boucher om 21:00. Die kaartjies is by die skool en die plaaslike Pick n Pay te koop teen R250 per volwassene, R100 per laerskoolkind en voorskoolkinders kan dit gratis bywoon.
Kom wals saam met Levinia Heks
Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Liewe Heksie en Karel Kat is besig om te oefen vir Blommeland se eie “Strictly Come Dancing” by Aardklop in “Liewe Heksie en die wals”. Dit beloof om ‘n skreeusnaakse kinder-vriendelike produksie te wees. Maar weet Heksie ooit wat ’n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Die Geelheks wil so graag haar kloutjies daarop kry, maar Liewe Heksie sê sy beskerm die Silwerpapawer met haar lewe.
Ly jou kind aan dispraksie?
Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is, nie veters kan bind nie of sukkel om ’n bal te vang...
World’s best shooters welcomed
The prestigious International Practical Pistol Shooting Association (IPSC) World Shoot Handgun Championship opening ceremony on Sunday afternoon September 21 in Klerksdorp was a highlight for the more than 1 700 international sport shooters competing in the championship. The event this week will showcase not only international shooting excellence, but also South Africa’s growing footprint in the sport.









