Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER – ZEERUST - Saturday, 13 January, information was received by Lehurutshe Stock 
Theft and Endangered Species Unit (STES), leading to a cattle post in Nietverdiend where five Bonsmara cattle were found without brand marks. Police seized the cattle and took them to a local pound.

Read more …Stolen cattle found

NOORDWESTER - LICHTENBURG - AfriForum se Lichtenburg-tak het vanaf 27 November tot 22 Desember 2023 vyf groot slaggatprojekte aangepak waarin nagenoeg 40 ton teer gebruik is om meer as 200 slaggate te herstel.
Vanaf 27 November tot 9 Desember 2023 is tien ton teer gebruik vir die herstel van 47 slaggate op die hoek van Daniël- en Scholtzstraat, terwyl ’n verdere tien ton teer vir die herstel van 73 slaggate in Le Rouxweg gebruik is. Voorts is Bantjesstraat ook opgeknap toe ’n blok van 194 m2  met nóg tien ton teer herstel is.

Read more …Baie slaggate herstel

NOORDWESTER – LICHTENBURG - The Lichtenburg SAPS CPO, in conjunction with CPF and Crime Prevention Youth Desk representatives have through divine intervention raised a Spiritual Crime Prevention GBV Awareness Campaign today at the station. 
In attendance of this campaign was representatives of the station’s Spiritual Crime Prevention desk, different Faith Based Organisations, Department of Social Development, Department of Health, Thusanang Trauma Centre, New Beginnings Support Group and Refentse Men’s Forum. 

Read more …Spiritual Crime Prevention Campaign

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla gee die groen lig vir ‘n 11de Mediese skool by die Noordwes-Universiteit (NWU). Dit mag ‘n beduidende ontwikkeling vir Suid-Afrikaanse gesondheidsorgonderrig word.
Die minister se steun is die gevolg van volgehoue pogings deur die NWU Mediese Skooltaakspan, gelei deur Bert Sorgdrager, voorsitter van die NWU-Raad, en ondersteun deur sleutelfigure soos die NWU se visekanselier prof. Bismark Tyobeka en kanselier dr. Anna Mokgokong.

Read more …Groen lig vir Mediese skool

NOORDWESTER – COLIGNY – Tydens die Desember vakansie het Coligny biblioteek, onder moeilike omstandighede, steeds vir die kinders ‘n vakansie program aangebied. 
Henriët van Loggerenberg (Bibliotekaresse) saam met haar twee Biblioteek assistente, Mandie Rademeyer en Lourens Mahlonoko, het vinnig planne gemaak.
Die personeel sê hulle beoog om nog programme aan te bied vir die kinders in die toekoms. Die kinders het dit baie geniet om verskillende artikels te maak gedurende die progamme.

More Articles …