Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Wijan Nieuwoudt  (middel op foto) van Lichtenburg Hoërskool het aan die NWU MTB Gaan Wild XCM interprovinsiale kampioenskappe deelgeneem. Hy behaal eerste plek vir Noordwes in die Jeug kategorie en eindig algeheel derde uit 103 ryers. 

Skaakklubleerlinge van Lichtenburg Hoërskool het aan ‘n skaaktoernooi deelgeneem. Ses leerders het deelgeneem: Damian Smit, Jarik Faurie, Hanu Wessels, Donovan Pretorius, Tshwanelo Tlhagiso en Louis Avenant.