Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

19:00 Seun ons gaan border toe
Dana Snyman se boek, Seun is ‘n memoir maar tog ook nie, want dit vertel die storie van soveel seuns van die tagtigerjare wat vir diensplig opgeroep is.

Deon Lamprecht vertel die verhale van oorlewendes van Operation Smokeshell in 1980 in sy boek Bloedbroers. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.

Die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter gesels met Dana en Deon oor die grensoorlog en hoe die spoke nie wil gaan lê nie. Of jy nou daaroor wil lag of huil, almal het ‘n seun op die border gehad.

Riku Latti en Bacchus Nel kuier saam en maak musiek.