Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Verlede week het die 2026 skooljaar begin. Die meeste laerskole se interhuis-atletiekbyeenkomste het reeds die eerste week van skool plaasgevind. Hier ding leerlinge onder mekaar mee op die atletiekveld en is dit ‘n lawaai vanaf die paviljoen soos die onderskeie spanne hul atlete aanmoedig. Dit is die eerste keer in jare dat Laerskool Saamtrek weer spansport aangebied het. Hier is die dirigente van die Thunder Strikers in aksie op Vrydag 16 Januarie.

Foto: Facebook.

 

Rocco de Villiers het op Dinsdag 13 Januarie in Klerksdorp opgetree op uitnodiging van die Laerskole Hoofdeforum. Hy is bekend as ‘n flambojante pianis en komediant asook ‘n skemerkelkiekenner. Jaco Zewenster, hoof van Laerskool Goudkop wat hier langs die kleurvolle kunstenaar sit, het die optrede gereël. Dit het by Nuwe Lewe plaasgevind en volgens Jaco het die onderwysers - van alle laerskole in die omgewing asook KHS en Hoërskool Schoonspruit - dit terdeë geniet. “Dié ou het baie snaakse stories. Die mense het begin lag net as hy begin praat,” vertel Jaco. “Dit was ’n samekoms van omliggende skole se personeellede, waartydens hulle die geleentheid gehad het om die begin van ’n nuwe hoofstuk te vier. Die gees van samehorigheid en vreugde was duidelik sigbaar en almal het dit terdeë geniet.”

Foto: Facebook.

 

Curro Klerksdorp celebrated learners at their Valedictory Ceremony held this month. Reabetswe Ranta received several awards including the Brother Matthew award, voted for by die staff and learners, the Deus Caritas Est Trophy and the prestigious Honours Award (White Blazer). This accolade honours learners who have excelled in at least three of the four different disciplines. This means that honours needed to have been awarded in culture, sport, academic and/or leadership. This is the highest award that a learner at Curro Klerksdorp may receive.

 

 

 

 

 

 

 

Lord Molefe received the Danie van Rensburg Shield awarded for loyalty to the school; being a role model to others; abiding by the Code of Conduct; having strong moral fibre and integrity; and being a good ambassador for the school.

 

 

 

 

 

 

Nkhensani Sibutsi is the Culture Female for 2025.

 

 

 

 

 

 

 

Karabo Gaboutloeloe is the Culture Male for 2025. 

 

 

 

 

 

Onalenna Ralepeli, Reabetswe Ranta and Ethan Kungu are the top three Grade 12 achievers from Curro, and received Academic Honours. Ethan Kungu is also the Dux Scholar for Grade 12.

 

Realeboga Tlhacoane (Grade 11 - Senior Secondary) and Osego Matsheng (Grade 8 - Junior Secondary) from Milner High School, are taking part in the final round of the WITS University Mathematics competition. With them is Zakes Muyane (Milner HOD Mathematics).

Hoërskool Wesvalia se spelers het puik gevaar by die Klerksdorp gholfklubkampioenskap. Joshua Gurschler is die junior wenner en Philip Janse van Rensburg het die A-afdeling van die kampioenskap gewen. 

More Articles …

Page 1 of 2