Divan Rivers, Xavier Moses, Tyler Maarman en Tegan Havenga van Laerskool Meiringspark is vir die o13 Kosh-rugbyspan gekies.
Nathan Murray, Omphile Molamu, Katlego Merafe en Jaco Peens van Laerskool Meiringspark is vir die o11 Kosh-rugbyspan gekies.
Blessing Valashia en Cooper Carols van Laerskool Meiringspark behaal die o12 Kosh-rugbyspan.
Evaan van Wyk en Oatlegile Sebitso van Laerskool Meiringspark is in die Luiperds se o13 rugbyspan opgeneem.
Teddy Skei van Laerskool Meiringspark is in die o12B-Luiperd-rugbyspan opgeneem.
Parkies se trots
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode