Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Bok van Blerk het geen bekendstelling nodig nie. Hy het beroemdheid verwerf met sy patriotiese treffers wat toeskouers inspireer en laat saamsing en binnekort tree hy op in Klerksdorp. 
Bok is wel bekend en was lanklaas hier op die verhoog, maar hy het ‘n rits treffers en sy lewendige vertonings is legendaries. Die konsert is op 3 Augustus by Rio Casino. Artistique Productions bring die ster met sy orkes na die Escapadesteater. ‘n Blink, jong ster sal ook optree. Chris Steyn, wenner van Die Kontrak, sal ook optree. Hy is bekend as Plakkies. Dit is ‘n buitelugbyeenkoms met die vertonings onder tente so wees verseker van ‘n lekker kuier. Die hekke sal om 17:00 open en die kaartjies kos R100 vir laerskoolleerlinge en R200 vir hoërskoolleerlinge en volwassenes. Die kaartjies is te koop by C-Thru Glass and Aluminium, Williamsstraat 44. Meer inligting van Artistique Productions by 083 716 5495.