Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Eloff is bekend vir sy weergawe van Anneli van Rooyen se “Neem my op vlerke”. 
Hy het die liedjie ritme gegee en mense dans omtrent lekker op die liedjie wat hy “Vlerke’’ noem. Van sy ander musiek sluit in “Johnnie Blou”, “Koue Kole’ en “Witblits”. Die jong ster is op 5 Julie op die verhoog van die Escapadesteater by Rio Casino. 

Die kaartjies kos R180 elk en is by C-Thru Glass and Aluminium, Williamsstraat 44 
in Wilkoppies te koop. 

Gereserveerde plekke word verkoop. 

Meer inligting van Artistique Productions by 083 716 5495.