Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

KHS se mooistes is tydens ‘n glansgeleentheid by die Portugese Saal gekroon. Carla Olivier is as Mej KHS gekroon en Henro Jacobs as Mnr KHS. Albei is gr 11-leerlinge in die skool. Die eerste prinses is Deniëlynn von Wielligh en tweede prinses is Jenna van Dyk. Jenna is ook as Debutant aangewys. Die naaswenners in die seunskategorie is Tiaan Koen en De Wet le Roux.  Foto’s: Melanie Els Photography.