Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Afrikaanse rocker Juan Boucher tree eerskomende naweek in Rio Casino se Escapadesteater op en teen druktyd was daar nog beperkte kaartjies beskikbaar.
Angelique Kleinhans van Artistique Productions het gesê slegs 400 kaartjies word verkoop en daar is bae min oor. 
Kaartjies sal by die deur ook verkoop word om die laatkommers te akkommodeer.
Juan tree op Vrydag 2 Maart op en hy sal musiek van sy nuwe album “Die Rower” sing. Kaartjies kos R250 elk en is by Bosveld Slaghuis te koop.
Skakel Angelique by 083 716 5495 vir meer inligting.