Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die stad se kultuurmuseum herdenk die einde van die Eerste Wêreldoorlog met ‘n tydelike uitstalling wat by die museum besigtig kan word. Die wapenstilstand wat ‘n einde aan aktiewe gevegte gemaak het, het om 11:00 Greenwich-tyd op 11 November 1918 begin.

Elke jaar van November tot Januarie vereer die museum hierdie mees onvergeetlike geleenthede deur ‘n kleurvolle tydelike uitstalling van voorwerpe en kunswerke wat met die oorlog verband hou.

Toegang is gratis, en daar is ook ‘n aantal kort video’s wat met die oorlog verband hou, wat gesien kan word. Inwoners is welkom om dit te besoek.

Die museum het meer inligting by 018 487 8900.